Spilhaus Vredendal Interne Verkope
KWALIFIKASIES EN ONDERVINDING
- Matriek.
- Ondervinding in die besproeiings bedryf veral wat interne verkope betref.
- Rekenaar geletterdheid is verpligtend. Ondervinding van IQ RETAIL sal tot
u voordeel strek. - Self gedrewe entoesiastiese individu wat onafhanklik kan werk.
- Moet in staat wees om as deel van ‘n span te kan funksioneer.
- Professionele kliënte benadering asook telefoon etiket is ‘n vereiste.
- ‘n Aanleg vir kliënteskakeling en probleemoplossing.
- Moet onder druk kan werk.
- Moet uiters netjies en georganiseerd wees.
- Vriendelike geaardheid, hou van uitdagings en hoë energie vlakke word
vereis. - Gewillig wees om te leer.
- In staat wees om Afrikaans en Engels vlot te kan praat, lees en skryf.
- Moet bereid wees om oortyd te werk asook Saterdae.
- Moet in die besit wees van ‘n geldige bestuurslisensie.